festive season notice adult shop

Wat is 'n vibrator nou eintlik?

Vibrators? Wat is die groot storie? Hoekom is meeste vrouens so bang om te erken hulle het 'n vibrator in hulle kas? Dis mos nie 'n skande nie. Dis dalk bietjie persoonlik, maar hoekom voel vrouens dis iets om voor skaam te kry? Dis geen geheim dat vrouens ook daarvan hou om lekker te kry. En jammer mans, maar julle weet nie altyd watter knoppies die REGTE knoppies is om te druk nie. So vibrators help ons om nie.. gefrustreerd te raak met julle nie.

Vibrators was oorspronklik ontwerp vir vrouens met hysteria, met ander woorde mal vrouens. Vibrators het gehelp om vrouens te kalmeer. Vandag word dit darem nie meer geklasifiseer as 'n kalmeer middle vir die malletjies nie. Dis nou 'n openlike speel ding vir plesier. Elke vrou verdien om so bietjie bederf te word. En vibrators is die ideale ding vir enige vrou wat bietjie wil eksperimenteer.

Daar is 'n baie groot verskeidenheid. Ietsie vir elke vrou. Van klein en fyn tot groot en fris. Jy sal iets kry om jou lis te stil sonder twyfel.

Daar is Rabbit vibrators. Nou hierdie is 'n definitiewe  gunstelling, want hy teiken twee dele op een slag. Die lang deel gaan binne in en die twee oortjies wat buite bly stimuleer dan jou klitoris. Die hele speelding vibreer ook, so dit verhoog jou plesier uiters baie. Dit is ook nie 'n baie onaantreklike speelding nie. Jy voel eintlik heel lekker as jy hom in jou mandjie laai want hy lyk en voel heel ordentlik.

'n Finger vibrator is 'n klein speel dingetjie wat jy op die voor punt van jou vinger sit. En hy vibreer. Jy gebruik hom dan soos wat jy enige vibrator sou gebruik het. Nog 'n voordeel hiervan is dat hy klein is, en maklik weggesteek kan word sou jy nie wou he iemand moet jou geheime speel dingetjie sien nie. Een wat baie dieselfde is aan 'n finger vibrator is 'n tongue vibrator. Nou hom sit jy op jou tong (man of vrou) en dan gaan jy af op jou geliefde. Met hierdie dingetjie op jou tong sal jy definitief jou liefie se wereld onderstebo gooi.

Dan het jy jou We-Vibe vibrator. Die met die kurwes. Hulle is nou iets wat jou sokkies sal afslaan. Die een kant gaan binne in en die ander kant druk dan teen jou vas en vibreer. Ek verseker jou tonne se fun met die ding. Van die we-vibe vibrators werk selfs met n app wat jy op jou foon download en kan gebruik om die ritme van die vibrator te stel. So met ander woorde, jou geliefde kan in Kaapstad sit en jy in Pretoria, en hulle kan kies op watter ritme jy speel. Dink bietjie daaroor, jou kerel kan vir jou orgasms gee 1000km weg van jou af. (Iets om te oorweeg vir long distance verhoudings dalk)

Die opsies is eindeloos. Daar is iets vir elke vrou. As jy weet wat jou smaak is kan jy maklik op ons website gaan kyk na al ons opsies. Anders, as jy nog so biejtie nuut is met die hele storie, kan jy ons kontak en ons sal met liefde al jou vrae antwoord.

Male Enhancers - Product Review
Real Feel
 

Comments

No comments made yet. Be the first to submit a comment
Already Registered? Login Here
Guest
Wednesday, 13 December 2017
If you'd like to register, please fill in the username, password and name fields.

Captcha Image

Most Popular Posts

Things she wishes he knew about Sex and Foreplay… and the best sex toys to use Yes, every woman is ...
118091 Hits
5 things men wish their women knew about sex 1. They can be insecure too. 2. It's better for the...
22083 Hits
Walking into a Sex Shop can be daunting. The moment you make your way past the painted windows you a...
13760 Hits

¬© 2017 AdultShopSA. All Rights Reserved. Designed By PikPak Tech.