Vergrotings Pompe (Penis Pumps)

bathmate-hydromax-x-40-red

So penis pomp klink so bietjie, 'TE afrikaans' so in hierdie blog sal ek net verwys na die vergotings pomp. Baie mense sien hierdie produk as 'n klug. As 'n geld maak skema. Daar word gese dat dit net snert praat is en dat mens nie werklik die verskil sal kan sien nie.

Ek wil jou, ja jy, die persoon wat dink hierdie vergotings pompe is net 'n klomp sprokiesverhale om vir mans die hoop te gee van 'n groter en sterker ereksie, vertel hoe maklik dit eintlik is om jou klein maatjie, 'n groot maatjie te maak.

Eers moet jy verstaan hoekom die pomp sal werk.. Dink aan die gym Frikkie wat jy elke naweek sien in Checkers, met sy wife beater hempie en sy 2 groottes te klein P-T broekie. Hoe dink jy bou hy daardie spiere van hom? Sonder om op 'n daaglikse basis na die gym te gaan om sy arms te oefen, gaan hy sy spiere en sy groot breë skouers verloor. Net so is daar 'n spier in jou penis, wat geoefen moet word. Jy kan nie verwag om die pomp een keer te gebruik en resultate te sien nie. Dis nie hoe dit werk nie. Jy sal daai outjie moet oefen! Elke dag tenminste 15 minute per dag. En jammer om vir jou die slegte nuus te gee, maar as jy ophou om die pomp te gebruik, sal jy heelwaarskynlik weer van die grootte verloor. Jy was met 'n klein tollie gebore, arme jy. Nou soek jy 'n groot sterk penis wat al die meisies na hul asem sal laat snak? Jou oplossing: Oefen die spier gereeld en hou aan om hom te oefen vir die beste resultate!

Nou dat jy weet hoekom jy die pomp moet gebruik, kom ek verduidelik jou hoe. Dis heel eenvouding, jy kan kies of jy pap/slap wil ingaan of met 'n ereksie. Dit verskil van persoon tot persoon en sal maar afhang van jou. Sit jou penis binne in die pomp en begin die hand pompie werk. Hierdie aksie sal al die lug uit die pompie suig en dus 'n vakuum maak. Pomp tot jy 'n bietjie van 'n trek voel en stop dan. Moenie te ver pomp nie want ongelukkig soos met enige ander spier oefening is daar gie gevaar van 'n besering. So stop en vat dit rustig.

Herhaal hierdie proses 3-5 dae 'n week en jy behoort die resultate te sien wat jou hart begeer. Ongelukkig is daar hier en daar 'n man wat se 'wurmpie net nie in 'n pofadder' wil verander nie. Nou kom ek vat jou terug na ons Gym Frikkie scenario, dink jy meneer fris Kris lig net 'n paar weights elke Vrydag? Ek dink nie so nie. Hy het heelmoontlik 'n lekker strawberry en cream flavour shake by die huis wat die spier bou so bietjie aanhelp.. Net so is daar 'n paar tablette wat mans kan drink wat vir hierdie proses so bietjie van 'n hupstootjie kan gee. So as jy na 'n paar weke agter kom jou padda wil nogsteeds nie in 'n prins verander nie, is dit dalk die moeite werd vir jou om die pilletjies ook te oorweeg.

On shier by Adult Shop SA glo dat groter beter is en ons wil graag alle mans help om hulle beste te wees. Daarom voel ons dis belangrik om hierdie informasie met julle te deel.

En hier is 'n klein bonus vir elke leser wat die moeite gedoen het om tot op die einde te lees, as jy vir ons 'n epos stuur en se jy soek 'n 'penis pump' en hierdie woorde aanhaal: "VergotingsPomp" sal ons vir jou 10% afslag gee op jou vergotings pomp.

Kry joune vandag by Adult Shop SA en word 'n beter vennoot in die bed en kry daai klein boost wat jy nodig het om te perfom soos die porn stêr wat ons weet jy is! 

How to use a Pocket Pussy - A Guide for Beginners
Edging
 

Comments

No comments made yet. Be the first to submit a comment
Already Registered? Login Here
Guest
Tuesday, 18 June 2019
If you'd like to register, please fill in the username, password and name fields.

Captcha Image

Most Popular Posts

Things she wishes he knew about Sex and Foreplay… and the best sex toys to use Yes, every woman is ...
118568 Hits
5 things men wish their women knew about sex 1. They can be insecure too. 2. It's better for the...
22575 Hits
Walking into a Sex Shop can be daunting. The moment you make your way past the painted windows you a...
14168 Hits

© 2018Adult Shop SA. All Rights Reserved.